Studiehulp-DVD maak ’n verskil!

Studiehulp-DVD maak ’n verskil!

Berei jou brein voor vir studiesukses

Jy kan jouself leer om eksamens baas te raak, beter studievaardighede te gebruik, goed te vaar op skool en sodoende goed voor te berei vir jou universiteitsopleiding.

Die LearnWell4Life vir Studiesukses DVD is ontwikkel deur ’n span kundiges aan die Universiteit Stellenbosch, met die behoeftes van vandag se leerders en studente in gedagte.

Hierdie DVD, beskikbaar teen R250 per DVD in Afrikaans, Engels en isiXhosa, bied hulp op vele terreine aan:

1.         Trek reg weg (jou wonderlike brein)

2.         Motivering

3.         Kry die meeste uit jou klaservaring

4.         Organiseer wat jy leer

5.         Probleemoplossing

6.         Selfstudie

7.         Tydsbestuur en balans

8.         Welwees en stres

9.         Toetse en eksamens

 

Jy kan nou jou kopie van die LearnWell4Life vir Studiesukses bestel deur Maretha Joyce te kontak by 021 808-4585 of e-pos equipu4@sun.ac.za. Besoek ook gerus die webblad by www.equipu4.com vir ’n bestelvorm en ander inligting.


Vir interne gebruikers:

Open asseblief u inet-key om optimale gebruik te verseker