September 9, 2010
Universiteit Stellenbosch

Wil jy graag aan die Universiteit Stellenbosch studeer? Hierdie webwerf het al die belangrike inligting wat jy nodig het om die regte keuses te maak. As jy nie kan vind wat jy soek nie, kontak die Sentrum vir Voornemende Studente ons en ons sal so gou as moontlik vir jou probeer help!

Indien jy enige navrae aangaande nagraadse programme het, kliek hier.











'n Geseënde Eid Mubarak -- 7-09-2010
Die Rektor en sy bestuurspan wens alle Moslem personeellede, studente en hul families 'n gelukkige en geseënde Eid Mubarak toe....

Die Afdeling Navorsingsontwikkeling bied mini-simposium oor navorsingsetiek aan -- 7-09-2010
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling bied ‘n Navorsingsetiek-mini-simposium op 13 September 2010 by Wallenbergsentrum, STIAS, aan. Dr E...

US stel nuwe Sentrum vir Anti-korrupsie Opleiding en Navorsing bekend -- 7-09-2010
Die Sentrum vir Anti-korrupsie Opleiding en Navorsing, gebaseer binne die Skool vir Openbare Bestuur en Beplanning van die Universiteit...

Maties bied suksesvolle Sêr-kompetisie aan -- 3-09-2010
Al het Maties nie met die louere weggestap tydens Saterdagaand se Universiteite Sêr-kompetisie nie, kan hulle steeds baie trots wees op...

SIB navorsers besig met argief oor Suid-Afrikaners in Antarktika en omstreke -- 2-09-2010
Gesoek: die staaltjies, stories, skyfies, dagboeke en foto’s van wetenskaplikes, konstruksiewerkers, skeepslui, skrynwerkers, ingenieur...

Veiligheidsvoorsorgmaatreël vir die vakansie -- 2-09-2010
Die Risiko en Beskermingsdienste afdeling (R&BD) kry gereelde rapporterings van diefstalle in koshuise na afloop van 'n vakansie. D...

Aan alle oopkop-entrepreneurs -- 2-09-2010
Is jy ’n eiewyse individualis, ambisieus en vasbeslote om jou doelwitte te bereik? Wil jy meer te wete kom oor die kommersialisering va...

Meer nuus...

Stuur nuus

Teken asseblief met u Novel/MS Outlook gebruikersnaam en wagwoord in om nuus by te dra.




» English
Is jy 'n voornemende student wat beskik oor 'n US nommer en wagwoord?
Besoek die studenteportaal!


Username
Password
Probleme om in te teken?

Deel in ons sosiale netwerke by:







side_ads
Terme en Voorwaardes(.pdf)
Alle regte voorbehou © 2007 - 2010 Stellenbosch Universiteit