September 9, 2010
Universiteit Stellenbosch
Etes in die koshuis

Al die studente wat in koshuise woon kan kies of hulle by die koshuis wil eet of nie. By registrasie aan die begin van die jaar, koop elke koshuisstudent 'n maaltydkwota.

Maaltydkwotas
Etegelde vir 2010

Maksimumpakket (3 maaltye per dag, 7 dae per week): R12 100 

Maaltye
Etes word drie keer per dag in die koshuise se eetsale bedien en studente bespreek vir die etes wat hulle wil geniet.

Normale Prosedure
Maaltye sal slegs aan studente voorsien word wat d.m.v. hul studentekaarte bewys van registrasie kan lewer. In elke geval moet die maaltyd ten minste twee dae voorafbespreek word per rekenaar. 'n Student wat nie bespreek het nie mag 'n maaltyd teen dubbel die normale tarief ontvang, indien daar kos oor is nadat alle voorafbespreekte etes bedien is.

Spesiale Diëte
Aangesien kos in grootmaat voorberei word in die Universiteitskoshuise, sal geen student aanspraak kan maak op 'n spesiale dieët nie.



» English
Akkommodasie_shared
Dameskoshuise
Erica
Harmonie
Heemstede
Huis Ten Bosch
Irene
Lydia
Minerva
Monica
Nemesia
Nerina
Serruria
Sonop
Manskoshuise
Dagbreek
Eendrag
Helderberg
Helshoogte
Huis Marais
Huis Visser
Majuba
Simonsberg
Wilgenhof

Dames/Manskoshuise
Goldfields
Metanoia

Akkommodasie op Tygerberg Kampus »

Tygerberg

Dames/Manskoshuise
Hippokrates
Meerhoff
Kerkenberg



Dameskoshuise

Huis Francie van Zijl

» Koshuisplasingsbeleid
» Koste van koshuisverblyf


Terme en Voorwaardes (.pdf)
Alle regte voorbehou © 2007 - 2010 Universiteit Stellenbosch