Die Universiteit Stellenbosch se betrokkenheid by skole

Nasionale statistieke toon aan dat ongeveer 50% van studente in hoër onderwys nooit afstudeer nie en dat die grootste uitvalsyfers meestal in die eerste akademiese jaar plaasvind. Daar is uiteenlopende redes vir die hoë uitvalsyfer, maar een van die grootste hiervan is die gaping tussen skool en universiteit. In die lig hiervan is dit vir die Universiteit Stellenbosch baie belangrik om betrokke te raak in skole en kontak te maak met leerders - nie net om leerders vir verdere studie voor te berei nie, maar ook om hulle aan die wêreld van die universiteit bloot te stel.


2010 Maties Kalender vir Voornemende Studente


 
  
    Jan - Mrt     
    Apr - Jun     
    Jul - Sept     
    Okt - Des     

Januarie

13 Januarie

Skole open

14 Januarie

Verwelkomingsprogram vir eerstejaars begin

25 Januarie

Loopbaanuitstalling: Beaufort-Wes


Februarie

8 Februarie

Loopbaanuitstalling: Malmesbury

9 -10 Februarie

Loopbaanuitstalling: Paarl

11 Februarie

Loopbaanuitstalling: Worcester

12 Februarie

Loopbaanuitstalling: Robertson

15 Februarie

Loopbaanuitstalling: Vredendal

16 Februarie

Loopbaanuitstalling: Springbok

17 - 18 Februarie

Loopbaanuitstalling: Upington

23 Februarie

Loopbaanuitstalling: Harold Cressy

Maart

1 Maart

Loopbaanuitstalling: Atlantis

2 Maart

Loopbaanuitstalling: Saldanha

2 Maart

 Onderwysersaand aangebied deur Fakulteit Ingenieurswese

3 Maart

Loopbaanuitstalling: Vredenburg

4 Maart

Loopbaanuitstalling: Piketberg

6 Maart

Woorde open Wêrelde (WOW)-dag (Woordfees)

23 - 25 Maart

Standard Bank-Maties Wiskunde-en-Wetenskapweek

26 Maart

Skole sluit



English
Skole_inligting_shared

Kontak ons

Sentrum vir Voornemende Studente

US se betrokkenheid by skole

2010 Jaarkalender van aktiwiteite
US Opedag

Ondersteuning aan leerders

Beroepsleiding en Studievaardighede
Vakkeuse vir Studie aan US (Graad 9 - 10)
Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie
Taal en Kultuur
Rekeningkunde en Ekonomie

Ondersteuning aan Onderwysers

Ondersteuning aan Onderwysers



side_ads
Terms and Conditions (.pdf)
All rights reserved © 2007 - 2010 Stellenbosch University