September 9, 2010
Universiteit Stellenbosch

Die Universiteit Stellenbosch se betrokkenheid by skole

Nasionale statistieke toon aan dat ongeveer 50% van studente in hoër onderwys nooit afstudeer nie en dat die grootste uitvalsyfers meestal in die eerste akademiese jaar plaasvind. Daar is uiteenlopende redes vir die hoë uitvalsyfer, maar een van die grootste hiervan is die gaping tussen skool en universiteit. In die lig hiervan is dit vir die Universiteit Stellenbosch baie belangrik om betrokke te raak in skole en kontak te maak met leerders - nie net om leerders vir verdere studie voor te berei nie, maar ook om hulle aan die wêreld van die universiteit bloot te stel.


2010 Maties Kalender vir Voornemende Studente


 
  
    Jan - Mrt     
    Apr - Jun     
    Jul - Sept     
    Okt - Des     

Julie

13 Julie

Skole heropen

17 Julie

Toegangstoetse en Gesondheidswetenskappe-plasingstoetse

30 Julie

31 Julie

Universiteit Stellenbosch Opedag 

Gesondheidswetenskappe-plasingstoetse


Augustus

6 Augustus

Sluitingsdatum vir inskrywings vir Ekspo vir Jong Wetenskaplikes aangebied deur IWWOUS

10 Augustus

Eerstejaarsakademie ontmoet ouers en leerders – Johannesburg (sal bevestig word)

11 Augustus

Eerstejaarsakademie ontmoet ouers en leerders – Pretoria (sal bevestig word)

21 Augustus

Landwye Toegangstoetse   

26 & 27 Augustus

Stellenbosch Ekspo vir Jong Wetenskaplikes aangebied deur IWWOUS


September

8 September

Vroue in Ingenieurswese-middag

23 September

Skole sluit

30 September

Sluitingsdatum vir alle nie-keuringsprogramme (aansoek om koshuisinwoning sluit reeds 30 Junie)



English
Skole_inligting_shared

Kontak ons

Sentrum vir Voornemende Studente

US se betrokkenheid by skole

2010 Jaarkalender van aktiwiteite
US Opedag

Ondersteuning aan leerders

Beroepsleiding en Studievaardighede
Vakkeuse vir Studie aan US (Graad 9 - 10)
Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie
Taal en Kultuur
Rekeningkunde en Ekonomie

Ondersteuning aan Onderwysers

Ondersteuning aan Onderwysers



side_ads
Terms and Conditions (.pdf)
All rights reserved © 2007 - 2010 Stellenbosch University