September 8, 2010
Universiteit Stellenbosch
Die Sentrum vir Voornemende Studente

Die Sentrum vir Voornemende Studente help graag om die vrae van voornemende studente, ouers en die breë gemeenskap te beantwoord deur die leerders by hulle skole te kom toespreek oor moontlike loopbane, oor onderrigprogramme en oor die besondere geleenthede wat die Universiteit Stellenbosch hulle bied.

Die Sentrum woon uitstallings en oueraande by. Skoolhoofde, onderwysers of leerders kan ons gerus skakel om sulke uitstallings of besoeke te reël of by te woon.

Die Sentrum reël ook jaarliks op 'n opedag waar ouers, onderwysers en voornemende studente die kampus en sowat 90 stalletjies kan besoek om programinligting te bekom.


Die Sentrum vir Voornemende Studente
» English
Sentrum_info_shared

Sentrum vir Voornemende Studente

Algemene inligting
Kontak ons
Wil u meer inligting van die Universiteit Stellenbosch ontvang?

Opedag
Uitnodiging
Algemene inligting
Benut die Opedag
Besprekingsvorm vir skole
Aflaaibare program

Uitstallings en Oueraande
Toegangstoetse

Waar is ons?
Die Sentrum vir Voornemende Studente is geleë te:
Victoriastraat 45
Stellenbosch
Kaart: Akademiese Ondersteuning »
(no 3 op die kaart)  
Interaktiewe Kampuskaart »

@ Maties nuusbrief
2009
no 1/2009
no 2/2009
no 3/ 2009
no 4/2009
2010
no 1/2010
no 2/2010
Terme en Voorwaardes(.pdf)
Alle regte voorbehou © 2007 - 2010 Stellenbosch Universiteit