Akkommodasie vir studente met gestremdhede

Vyf van die koshuise (Sonop, Monica, Metanoia, Irene en Lydia) en drie Universiteitswoonstelle vir hoofsaaklik nagraadse studente (Huis De Villiers, Concordia en Nuwe Generasie) is toegerus met geriewe vir studente met gestremdhede.

Verder probeer die Universiteit deurlopend om sy behuising meer toeganklik vir studente met gestremdhede te maak.

Vir interne gebruikers:

Open asseblief u inet-key om optimale gebruik te verseker